Testimonial: Lindie Van Rensburg

Testimonial: Laylah Van Niekerk
Sep 10, 2015
Testimonial: Kirby Williams
Sep 10, 2015

Testimonial: Lindie Van Rensburg

Môre Lindie,

Ek wil net vir jou ongelooflik dankie sê vir die ongelooflike vakansie wat jy vir ons gereël het.  Ons het sooooo lekker gebly en gekuier in die Westin Hotel.  Dis iets wat ons nooit sal vergeet nie.  Weereens dankie vir al jou moeite.  Dit was heerlik!

Van ons pêlle wil 20 of 21 Desember 2015 vlieg en vir 7 nagte in ‘n 4 ster hotel gaan bly vir hul honeymoon.  Hul ouers wil ook gaan, maar eers in Januarie 2016 vir 7 tot 10 dae ook in ‘n 4 ster Hotel.

Is dit moontlik dat jy vir my ‘n kwotasie vir hulle kan stuur, vir “all inclusive” en “half board”?

Baie dankie

Lekker dag!

Melané Slabber

Comments are closed.